Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


.ba

.ba is die agtervoegsel van domeinname in Bosnië-Herzegowina.

.ba-domeinname word deur die universiteit Telinformatic Centre uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'ba'.

Die volgende tweedevlak domeine word gebruik:

  • .org.ba: nie-winsgewende organisasies;
  • .net.ba: telekommunikasiemaatskappye;
  • .edu.ba: onderwys;
  • .gov.ba: regeringsinstansies;
  • .mil.ba: lêer;
  • .unsa.ba: Universiteit van Sarajevo;
  • .unbi.ba: Universiteit van Bihać;
  • .co.ba is die eiendom van die geselskap Sayber te Sarajevo;
  • .com.ba word deur BIHnet beheer, 'n dogtermaatskappy van BH Telecom;
  • .rs.ba word deur SARnet Centar (Akademiese en Ondersoeksentrum van die Serviese Republiek) te Banja Luka beheer. Persone in die Serviese Republiek kan gratis domeine onder die tweedevlak-domein registreer.

Previous Page Next Page






.ba Arabic .ba ARZ .ba AST .ba AZ .ba BA .ba BCL .ba BE .ba BE-X-OLD .ba Bulgarian .বিএ Bengali/Bangla

Responsive image

Responsive image