Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Aandagstreep

Die aandagstreep (–) se doel is om aandag te vestig op die inligting wat ná die eerste aandagstreep volg. Daar is 'n spasie aan weerskante van die aandagstreep.

Aandagstreep

Die aandagstreep en koppelteken (-) se voorkoms én funksie verskil. Volgens die AWS (2017) is die koppelteken korter en word sonder spasies tussen twee woorde geskryf, of met 'n spasie daarna as dit as afbreekteken of weglaatteken gebruik word. Die koppelteken dui ook aan dat die woord, syfer, simbool of afkorting eintlik vas aan die volgende woorddeel geskryf word.


Previous Page Next Page






شرطة أفقية Arabic Tire AZ Працяжнік BE Працяжнік BE-X-OLD Тире Bulgarian Tired etre div lizherenn BR Guió (signe de puntuació) Catalan Pomlčka Czech Тире CV Llinell doriad CY

Responsive image

Responsive image