Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Adana

Adana

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Turkye Turkye
 Région (Admin. gewes) Adana
 Département
 Koördinate 37°00′N 35°19′O / 37.000°N 35.317°O / 37.000; 35.317
 Stigting 6000 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 14 256 vk km
 Hoogte bo seevlak 23 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 1 617 284
 - Aire urbaine 3 000 000
 - Bevolkingsdigtheid 198/vk km
 Tydsone UTC +2
 - Somertyd UTC +3
 Burgemeester Zihni Aldırmaz
 Amptelike webwerf www.adana.bel.tr

Adana is die vyfde grootste stad in die suide van Turkye en lê naby die suidelike kus van die Middellandse See. Die stad het 'n bevolking van 1 617 284 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 198 km². Adana is tans die hoofstad van die Adana-provinsie in Anatolië.


Previous Page Next Page






Адана AB أضنة Arabic اضنه ARZ Адана AV Adana AVK Adana AZ آدانا AZB Адана BA Адана BE Адана BE-X-OLD

Responsive image

Responsive image