الحجرات Soera 49 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | Al-Hujurat | |
Transliterasie | Al-Hoedjoeraat, Al-Goedjoeraat | |
In Afrikaans | "Die Private Woonkwartiere" | |
Deel | 26 | |
Ajat | 18 | |
Al-Hujurat (Arabies: الحجرات, "Die Private Woonkwartiere") is die 49ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 18 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.
Die naam van die hoofstuk kom uit vers 1-5, waarin gefokus word op die etiket teenoor Mohammed in die privaatheid van sy woonkwartiere.[1][2]