Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Al-Jathiyah

الجاثية
  Soera 45 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-Jathiyah
Transliterasie Al-Djathija
In Afrikaans "Die Neerknieling"
Deel 25
Ajat 37
'n Bladsy uit "Die Neerknieling" van een van die grootste Korans nog. Opdrag daarvoor in deur Timur (1370-1405) gegee.

Al-Jathiyah (Arabies: الجاثية, "Die Neerknieling") is die 45ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 37 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Die hoofstuk is een van sewe wat met die allegoriese letters (muqatta'at) Gaa-Miem begin. Die naam van die hoofstuk kom uit vers 28.


Previous Page Next Page