Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Aleppoden

Aleppoden
Pinus halepensis te Epidauros, Griekeland
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. halepensis
Binomiale naam
Pinus halepensis
     natuurlike verspreiding
Sinonieme

Sien teks.

Die Aleppoden (Pinus halepensis) is 'n denneboom wat inheems is aan die Middellandse See gebied. Dit is 'n indringerplant in Suid-Afrika.[1] Die spesie kom voor in Albanië, Algerië, Baleariese Eilande, Oos Egeïese eilande, Frankryk, Griekeland, Italië, Joego-Slawië, Korsika, Libanon, Libië, Marokko, Sardinië, Sirië, Sisilië, Spanje, Staat Palestina, Tunisië en Turkye.

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2019. Besoek op 11 April 2019.

Previous Page Next Page






Pinus halepensis AN صنوبر حلبي Arabic صنوبر حلبى ARZ Pinus halepensis AST Hələb şamı AZ حلب شامی AZB Pinus halepensis BE Алепски бор Bulgarian Pi blanc Catalan Pinus halepensis CEB

Responsive image

Responsive image