Alikreukel | |
---|---|
![]() | |
'n Alikreukel kruip uit sy skulp, Swede | |
![]() | |
L. littorea op 'n klein sandstrand in Woods Hole, Massachusetts | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | Littorina littorea
|
Binomiale naam | |
Littorina littorea |
Die alikreukel (Littorina littorea), is 'n spesie van 'n klein eetbare seeslak, 'n mariene buikpotige weekdier met kieue en 'n operkulum.
Dit is 'n robuuste intergety-spesies met 'n donker en soms gebande dop. Dit is inheems aan die rotsagtige kus van die VSA se noordooste, en ingevoer aan die noordwestelike Atlantiese Oseaan.