Alphekka
| ||||
Alphekka se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Noordelike Kroon | |||
Bayer-naam | Alpha Coronae Borealis | |||
Spektraaltipe | A0V/G5V[1] | |||
Soort | Dubbelster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 15h 34m 41.268s[2] | |||
Deklinasie | +26° 42′ 52.89″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 2,23[3] (2,21 - 2,32)[4] | |||
Absolute magnitude (M) | 0,16/5,05[1] | |||
B-V-kleurindeks | -0,02[3] | |||
U-B-kleurindeks | -0,03[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | α CrB A: 2,58[1] α CrB B: 0,92[1] | |||
Radius (R☉) | α CrB A: 2,89-3.04[1][5] α CrB B: 0.90[1][5] | |||
Ligsterkte (L☉) | α CrB A: 74[1] α CrB B: 0,81[1] | |||
Ouderdom (jaar) | α CrB A: 0,314 miljard | |||
Temperatuur (K) | α CrB A: 9 700[1] α CrB B: 5 800[1] | |||
Rotasiespoed (km/s) | α CrB A: 139[6] α CrB B: <14[5] | |||
Eienskappe | ||||
Veelvoudigheid | 2 | |||
Ander name | ||||
Alpha Coronae Borealis, Gemma, Alphecca, Gnosia, 5 CrB, BD +27°2512, GCTP 3519.00, FK5 578, HD 139006, HIP 76267, HR 5793, SAO 83893 | ||||
|
Alphekka of Alphecca is ’n dubbelster in die sterrebeeld Noordelike Kroon (Corona Borealis). Dit is sowat 75 ligjare van die Son af en bestaan uit twee hoofreekssterre, ’n A-tipe en G-tipe ster. Die dubbelster is ook bekend as Alpha Coronae Borealis (afgekort as α CrB).
<ref>
tag; no text was provided for refs named aj91
<ref>
tag; no text was provided for refs named van Leeuwen2007
<ref>
tag; no text was provided for refs named aaa403