Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Analogie

'n Analogie (van Grieks analogia, wat verhouding beteken) is die vergelyking van sekere aspekte van een begrip met aspekte van 'n ander begrip. Dit word soms gebruik om 'n komplekse minder bekende scenario met 'n meer eenvoudige en bekende een te vergelyk ten einde 'n idee te gee van hoe die komplekse scenario moontlik is.

'n Standaardanalogie het altyd die vorm: A staan tot B, soos C staan tot D. Voorbeelde van standaard-analogieë:

  • Kous staan tot voet, soos handskoen tot hand.
  • 64 staan tot 8 soos 16 tot 4.
  • 60 staan tot driehoek, soos 90 staan tot vierhoek.
  • Parys staan tot Frankryk soos Berlyn staan tot Duitsland.

Previous Page Next Page






تمثيل (منطق) Arabic Analogiya AZ Аналогия Bulgarian সাদৃশ্য Bengali/Bangla Аналоги BXR Analogia Catalan پێکچوواندن CKB Analogie Czech Analogi Danish Analogie (Philosophie) German

Responsive image

Responsive image