Anortoklaas

Die mineraal anortoklaas ((Na, K) AlSi3O8) is 'n kristallyne vaste oplossing in die alkali-veldspaatreeks waarin die natrium aluminiumsilikaat lid in groter verhouding bestaan. Dit bestaan uit tipies tussen 10 en 36 % van KAlSi3O8 en tussen 64% en 90% NaAlSi3O8. [1]

'n Anortoklaaskristal vanaf berg Erebus, Antarktika.
  1. Deere, Howie and Zussman, Rock Forming Minerals, Vol. 4 Framework Silicates, Wiley, pp. 2 - 5, Fig. 1

Anortoklaas

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne