Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Araceae

Aronskelkfamilie
Bloeiwyse van Xanthosoma roseum
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Araceae

(Juss)

Die aronskelk- of varkblomfamilie, (Araceae), is ’n familie eensaadlobbige plante. Hulle is vanweë hul bloeiwyse opvallend en daarom gewilde huisplante. Die blomme self is onopvallend en kom aan ’n vlesige aar voor, maar die skutblaar is dikwels mooi en kleurryk (of spierwit) en trek die aandag. Dié familie bestaan uit ’n paar duisend spesies wat natuurlik voorkom in die trope en noordelike gematigde klimaatstreke.


Previous Page Next Page






لوفية Arabic لوفيه ARZ Araceae AST Aroidkimilər AZ Ароннікавыя BE Ароньнікавыя BE-X-OLD Змиярникови Bulgarian Araceae BS Aràcies Catalan Araceae CEB

Responsive image

Responsive image