Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Arby's | |
Tipe | Privaatmaatskappy |
---|---|
Gestig | 23 Julie 1964 Boardman, Ohio |
Hoofkantoor | Sandy Springs, Georgia |
Liggings | 3 342 (Desember 2015) |
Sleutelpersone | Paul Brown (hoofuitvoerendebeampte) |
Gebied bedien | Verenigde State Kanada Turkye Verenigde Arabiese Emirate Katar[1] |
Industrie | Restaurante |
Produkte | Kitskos Broodjies (geroosterde vleis • Angusvleis • Hoender • Kalkoen) • Slaaie • Frites • Ui-ringe • Aartappelkoeke • Mozzarella-stokkies • Lekkers • Ys-tee • Milkshakes • Nageregte • En 'n volledige ontbytkaart bedien daagliks van 6:00 tot 10:30 |
Dienste | Franchising |
Inkomste | $1,2637 miljard (2007)[2] |
Bedryfsinkomste | $9,4 miljoen (2007)[2] |
Netto inkomste | $16,1 miljoen (2007)[2] |
Werknemers | 74 000 (2013)[3] |
Moedermaatskappy | Roark Capital Group (81,5%) The Wendy's Company (18,5%) |
Slagspreuk | We Have the Meats™ |
Webwerf | arbys.com |
Arby's is 'n internasionale kettinggroep van kitskosrestaurante wat in 1964 deur Forrest en Leroy Raffel in Boardman, Ohio, gestig is. Arby's is veral bekend vir hul toebroodjies en hul krullerige tjips.