Areensubstitusiepatrone is deel van die IUSTC se nomenklatuur vir organiese chemie en bepaal die posisie in verhouding tot mekaar van substituente ander as waterstof op 'n aromatiese koolwaterstofverbinding.