Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Argentinosaurus

’n Gerekonstrueerde skelet om Argentinosaurus se beweeglikheid te toets.

Argentinosaurus
Tydperk: Laat Kryt 97–94 m. jaar gelede
’n Gerestoureerde skelet (Naturmuseum Senckenberg).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Argentinosaurus

(Bonaparte & Coria, 1993)
Binomiale naam
Argentinosaurus huinculensis
’n Diagram wat die grootste bekende souropodes vergelyk met die mens.
Argentinosaurus
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Suborde: Sauropodomorpha
Klade: Titanosauria
Klade: Lithostrotia
Familie: Antarctosauridae
Genus: Argentinosaurus
(Bonaparte & Coria, 1993)

Argentinosaurus ("Argentynse akkedis")[1] was ’n genus souropode-dinosourusse wat eerste deur Guillermo Heredia in Argentinië ontdek is. Die dier het op die destydse eilandkontinent Suid-Amerika voorgekom, iewers tussen 97 en 94 miljoen jaar gelede tydens die Laat Kryt-periode. Dit is een van die grootste bekende dinosourusse.

  1. Haines, T.; Chambers, P. (2007). The Complete Guide to Prehistoric Life. Italië: Firefly Books Ltd. pp. 118–119. ISBN 1-55407-181-X.

Previous Page Next Page