Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Atoomfisika

Atoomfisika is die veld van fisika waarin die atoom bestudeer word as ’n geïsoleerde stelsel van elektrone en ’n atoomkern. Dit behels hoofsaaklik die rangskikking van elektrone om die kern en die prosesse waardeur dié rangskikking verander. Dit gaan oor ione en neutrale atome en, tensy andersins gemeld word, kan aanvaar word die term "atoom" sluit ione in.

Daarteenoor gaan kernfisika slegs oor die atoomkern self.


Previous Page Next Page