Programmeertaal | Python![]() |
---|---|
Bronkode bewaarplek | https://github.com/Significant-Gravitas/Auto-GPT![]() |
Sagteware weergawe identifiseerder | 0.5.1![]() |
Amptelike webwerf | https://agpt.co![]() |
Official blog URL | https://agpt.co/blog![]() |
Lisensie | MIT License![]() |
Kopiereg status | kopiereg beskerm![]() |
Gebruike | GPT-4, ChatGPT![]() |
Auto-GPT is 'n "Kunsmatige intelligensie-agent" wat 'n doelwit in natuurlike taal gegee word, dan probeer om dit te bereik deur dit in sub-take op te deel en die internet en ander nutsgoed in 'n outomatiese kringloop te gebruik.[1] Dit gebruik OpenAI se GPT-4 of GPT-3.5 API's,[2] en is een van die eerste voorbeelde van 'n toepassing wat GPT-4 gebruik om outonome take uit te voer.[3]
<ref>
tag; no text was provided for refs named jina
<ref>
tag; no text was provided for refs named tsun