Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Besoedeling

'n Oliebesoedelde strand.
Lugbesoedeling.
Steenkoolaanleg in Australië. Die verbranding van steenkool produseer koolstofdioksied, saam met wisselende hoeveelhede swaeldioksied.

Besoedeling kan beskou word as 'n menslike aktiwiteit of handeling wat die omgewing nadelig beïnvloed. Omdat die mens se onverskilligheid en onkunde moontlik die belangrikste oorsake van hierdie probleem is, is dit van die allergrootste belang dat leerlinge bewus moet wees van die noodsaaklikheid daarvan om 'n stabiele en gebalanseerde omgewing in stand te hou en dat relevante navorsing daaroor ewe belangrik is. Omgewingsopvoeding is belangrik om hierdie probleem te probeer aanpak.


Previous Page Next Page