Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Birkhall

Uitsig oor Birkhall

Birkhall (van die Skotse Birk Haugh, Berkeboom-rivierweiland[1]) is ’n koninklike landgoed van 210 km² op Royal Deeside in Aberdeenshire, Skotland.[2]

Die herehuis op die landgoed is in 1715 gebou[3] en het aan die Gordon-familie behoort. In 1849 het prins Albert, die prinsgemaal van koningin Victoria, dit gekoop.[3] Dit het in 1930 die Deeside-tuiste van koningin Elizabeth, die koninginmoeder, geword en later van Charles III. Hy het sy tweede wittebrood hier deurgebring.

  1. Plekname van die Nasionale Cairngorms-park
  2. "Birkhall" (in Engels). Die Prins van Wallis. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2012. Besoek op 7 Februarie 2012.
  3. 3,0 3,1 "HELLO!" (in Engels). Hellomagazine.com. 18 Maart 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 7 Februarie 2012.

Previous Page Next Page






Birkhall Danish Birkhall German Birkhall English Birkhall Spanish Birkhall French बर्कहॉल HI Birkhall Italian Birkhall Dutch Birkhall NB Birkhall Polish

Responsive image

Responsive image