Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Bis

Bis is 'n afkorting vir "binêre syfer". Dit is die kleinste brokkie inligting in digitale elektronika. Die waarde word gewoonlik uitgedruk as 0 of 1, maar dit kan deur enigiets voorgestel word, bv. aan of af, positief of negatief, ens. Alles wat 'n rekenaar doen, word opgebreek in klein operasies wat bisse manipuleer. 'n String bisse word 'n greep genoem. Volgens die ISO/IEC 2382-1:1993-standaard bestaan 'n greep uit 8 bisse.


Previous Page Next Page






Bit AN Twāling ANG بت Arabic Bit AST Bit AZ بیت AZB Біт BE Біт BE-X-OLD Бит (информатика) Bulgarian বিট Bengali/Bangla

Responsive image

Responsive image