Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Bitteraalwyn

Bitteraalwyn
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie:
A. ferox
Binomiale naam
Aloe ferox
Mill., 1768
Sinonieme
  • Aloe ferox var. incurvata Baker
  • Aloe ferox var. subferox (Spreng.) Baker
  • Aloe galpinii Baker
  • Aloe horrida Haw.
  • Aloe pallancae Guillaumin
  • Aloe perfoliata var. ferox (Mill.) Aiton
  • Aloe pseudoferox Salm-Dyck
  • Aloe subferox Spreng.
  • Aloe supralaevis Haw.
  • Busipho ferox (Mill.) Salisb.
  • Pachidendron ferox (Mill.) Haw.
  • Pachidendron pseudoferox (Salm-Dyck) Haw.
  • Pachidendron supralaeve (Haw.) Haw.

Die Bitteraalwyn (Aloe ferox) is 'n struik wat deel is van die aalwynfamilie en word aangetref in Lesotho, die Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap. Die plant blom vanaf Mei tot September. Die struik is 'n stadige groeier met 'n enkelstam en dik, doringrige, vlesige blare en buisvormige, oranjerooi blomme. Dit is 'n uitstekende struik vir die rotstuin en verkies vol son en matige water. Die sap van die blare word vir medisyne en skoonheidsprodukte gebruik.

Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 29.2.[1]

Die beweidingskapasiteit is gering:

EIW SWIW LnregWIW
Weidingsindekswaarde[2] 1 1.1 0.95
  1. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
  2. P C V du Toit Objektiewe weidingsindekswaardes van Nama-Karoo plantegroei: grasse en bossies van die Karoo.

Previous Page Next Page






Aloe ferox AST Tikanlı əzvay AZ Aloe ferox Catalan Aloe ferox CEB Aloe kapská Czech Aloe ferox German Aloe ferox English Aloe ferox Spanish Aloe ferox EU Aloe ferox French

Responsive image

Responsive image