Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Blink-182

Blink-182
Die groep in 2003.
Agtergrondinligting
OorsprongPoway, Kalifornië, VSA
GenresPop, poppunk[1][2][3]
Jare aktief1992–2005
2009 — hede
EtiketteFilter, Kung Fu, Cargo Music, Grilled Cheese, MCA, Geffen, Interscope
Assosiasies+44, Angels & Airwaves, The Aquabats, Box Car Racer, Expensive Taste, Transplants
Webwerfwww.blink182.com
LedeTom DeLonge
Mark Hoppus
Travis Barker
Gewese ledeScott Raynor
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "gewese_lede"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "huidige_lede"

Blink-182 is 'n Amerikaanse poppunkgroep vanuit Poway, Kalifornië.[4] Die groep het in 1992 onder die naam Blink tot stand gekom met die besetting bestaande uit Tom DeLonge (stem, kitaar), Mark Hoppus (stem, baskitaar) en Scott Raynor (tromme).[5] Travis Barker het Raynor in 1998 halfweg deur 'n musiektoer deur die VSA vervang. DeLonge het die groep in 2005 verlaat, wat die groep op 'n onbeperkte hiaat geplaas het. DeLonge het intussen die groep Angels & Airwaves gevorm terwyl Hoppus en Barker in die groep +44 voortgespeel het. Op 8 Februarie 2009 het Blink-182 aangekondig dat die groep se hiatus beëindig is en dat hulle in die ateljee besig is om 'n album op te neem.[6]

  1. "Travis Barker". Drummerworld. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2020. Besoek op 25 Oktober 2007.
  2. "Blink-182" (in Engels). muchmusic.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2009. Besoek op 25 Oktober 2007.
  3. "Blink-182 Announce "Indefinite Hiatus" As Breakup Rumors Swirl" (in Engels). MTV. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2010. Besoek op 25 Oktober 2007.
  4. "Blink 182" (in Engels). Punknews. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2019. Besoek op 25 Oktober 2007.
  5. "Interview: Scott Raynor (ex-Blink-182)". Absolutepunk.net. 16 April 2004. Besoek op 18 Junie 2008.
  6. Gil Kaufman (8 Februarie 2009). "Blink-182 Confirm Reunion On Grammy Stage" (in Engels). MTV News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2010. Besoek op 9 Februarie 2009.

Previous Page Next Page






Blink-182 AN بلينك-182 Arabic بلينك-182 ARZ Blink-182 AST بلینک-۱۸۲ AZB Blink 182 BAR Blink-182 BE Блинк-182 Bulgarian Blink-182 Catalan Blink-182 Czech

Responsive image

Responsive image