Blouvalk | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Volwassene (bo) en juveniele voël (onder) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. caeruleus
|
Binomiale naam | |
Elanus caeruleus Desfontaines, 1789
| |
![]() | |
Verspreiding van die drie subspesies |
Die blouvalk (Elanus caeruleus) is 'n klein daglewende roofvoël in die familie Accipitridae. Dit is veral bekend vir sy gewoonte om oor oop grasvelde te sweef. Die spesie van Eurasië en Afrika (Engels: "Black-winged kite") word soms met die Australiese (Elanus axillaris) en Amerikaanse blouvalk (Elanus leucurus van Noord-, Sentraal- en Suid-Amerika) gekombineer, om saam 'n superspesie te vorm. Alhoewel dit hoofsaaklik op vlaktes voorkom, word dit soms op grasryke hange van heuwels in die hoërgeleë gebiede van Asië gesien. Blouvalke is nie migrerend nie, maar beweeg oor kort afstande in reaksie op die weer.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)