Boogjag is die jag van diere deur boogskiet. Baie inheemse volke gebruik vir duisende jare reeds die tegniek as hul primêre jagmetode, en dit oorleef in die hedendaagse gebruik vir sport en jag.