Algemeen | |
---|---|
Naam | Boorsuur |
Chemiese formule | H3BO3, B(OH)3 |
Molêre massa | 61.831 g/mol [1] |
CAS-nommer | 10043-35-3[1] |
Voorkoms | Kleurlose of wit vastestof [1] |
Reuk | geen |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=656,0pm; b=704,0pm; c=704,0pm; α= 120,00°; β=92,50°; γ=101,167°[2] |
Ruimtegroep | P1 |
Nommer | 2 |
Strukturbericht | G5₁ |
Smeltpunt | 171 °C[1] |
Kookpunt | 300 °C[1] |
Digtheid | 1,435 (rel water)[1] |
Oplosbaarheid | 10-50 mg/mL @ 19 oC [1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | 9,23[3] |
Veiligheid | |
Flitspunt | geen |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Boorsuur of ortoboorsuur is 'n chemiese verbinding met formule H3BO3. Dit kom in die natuur as die mineraal sassoliet voor. Sy soute word borate genoem. Die stof bestaan uit vlak molekule met 'n drietallige simmetrie.
Die stof is 'n swakke suur, wat egter nie met sy waterstofatome saamhang, maar met die feit dat die sentrale booratoom net drie ligande en geen alleenpaar besit. Dit is dus 'n swakke Lewissuur.