Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Borderkollie

Borderkollie
Ander nameSkotse Skaaphond
OorsprongVerenigde Koninkryk
Anglo-Skotse grens
Kenmerke
Massa Reun 14-20 kg
Teef 12-19 kg
Hoogte Reun 48-56 cm
Teef 46-53 cm
Pels Gladde of growwe dubbelpels
Kleur Solied (effekleur), twee- of driekleur op blou merle, rooi merle, sjokolade merle, lewer, lila merle, sjokolade, lila, blou, merle-sabel, sabel, skaduwee sabel, sabelsjokolade, swart, wit, rooi, of gestreep.
Werpsels Maksimum 10
Lewensduur 10–17 jaar, gemiddeld 12 jaar
Klassifikasiestandaarde
FCI Group 1, Section 1 Skaaphonde #297 standaard
AKC Herder standaard
ANKC Groep 5 (Werkerhonde) standaard
CKC Groep 7 (Herder) standaard
KC (UK) Pastoraal standaard
NZKC Werkend standaard
UKC Herderhond standaard
Hond (Canis lupus familiaris)
Een jaar oue Borderkollie
Manlike Borderkollie.
Blou merle Borderkollie.
Donkerrooi.
Rooi Borderkollie
Bruin en wit met een blou en een bruin oog.

Die Borderkollie is 'n honderas wat gebruik word om werk te verrig, soos om vee op te pas. Dit is in die Anglo-Skotse grensstreek ontwikkel vir die aanjaag van vee, veral skape. Dit is spesifiek geteel vir intelligensie en gehoorsaamheid.

Hulle word beskou as hoogs-intelligent, uiters energiek, akrobaties en atleties, en hulle het reeds dikwels met groot sukses gekompeteer in skaaphondproewe en die hondesport. Hulle word dikwels as die mees intelligente van alle huishoudelike honde beskou.[1] Borderkollies word steeds benut in hul tradisionele rol vir die aanjaag van vee oor die hele wêreld.

  1. Coren, Stanley (1995). The Intelligence of Dogs: A Guide To The Thoughts, Emotions, And Inner Lives Of Our Canine Companions. Bantam Books. ISBN 0-553-37452-4.

Previous Page Next Page