Brucellose | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
DiseasesDB | 1716 | |
MedlinePlus | 000597 | |
Mediese waarskuwing |
Brucellose[1][2] is 'n hoogs aansteeklike soönose wat veroorsaak word deur die inname van ongepasteuriseerde melk of vleis wat nie gekook is nie, van besmette diere, of noue kontak met hul afskeidings.[3]