Brycinus | |
---|---|
Brycinus longipinnis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | (Bateson, 1885)
|
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Brycinus |
Spesies | |
(sien teks) |
Brycinus is ‘n genus wat hoort tot die familie Characidae. Die vissies in die genus is klein, amper soos miniatuur Tiervisse. Hulle is vinnig en 'n plaag vir die hengelaars; hulle steel die aas vanaf die hoeke. Dié genus se spesies word ook gebruik as aas vir Tiervisse. Daar is ongeveer dertig spesies wat in Afrika voorkom; waarvan twee in Suider-Afrika voorkom.