Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Woiwodskap | ![]() |
Koördinate | 50°52′N 17°29′O / 50.867°N 17.483°O |
Stigting | 13de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 14,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 150 m |
Bevolking: | |
- Totaal (30 Junie 2012) | 37 312 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 538,3/vk km |
Tydsone | MET (UTC +1) |
- Somertyd | MEST (UTC +2) |
Burgemeester | Wojciech Huczyński |
Amptelike Webwerf | brzeg.pl |
Brzeg is 'n dorp in die suidweste van Pole met 37 312 inwoners (2012), geleë in Silesië in die Woiwodskap Opole aan die linkeroewer van die Oderrivier. Dit is die administratiewe setel van die gelyknamige distrik (Powiat Brzeski).