Capreolinae | |
---|---|
Odocoileus hemionus. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Capreolinae (Brookes, 1828)
|
Genera | |
Sien teks. |
Capreolinae, of skynherte, is ’n subfamilie van die biologiese familie Cervidae (Hertagtiges, of takbokke). Dit sluit die takbokke in wat hoofsaaklik in die Amerikas voorkom, hoewel sommige spesies ook in Eurasië aangetref word. Hulle het waarskynlik in die Laat Mioseen, tussen 7,7 en 11,5 miljoen jaar gelede, ontstaan.[1] Die subfamilie, wat soms ook Odocoileinae genoem word, word verder verdeel in twee tribusse: Capreolini en Rangiferini. Van die bekendste skynherte is die Amerikaanse eland, ree en rendier.
{{cite journal}}
: Check |url=
value (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)