Cassis | |
---|---|
Uitsig oor Cassis | |
Koördinate: 43°13′00″N 5°32′20″O / 43.21667°N 5.53889°O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Provence-Alpes-Côte d'Azur |
Département | Bouches-du-Rhône |
Arrondissement | Marseille |
Kanton | Aubagne-Est |
Stigting | 3de eeu |
Regering | |
• Burgemeester | Danielle Milon Vivanti |
Oppervlak | |
• Totaal | 26,86 km2 (10,37 vk. myl) |
Hoogte | 0–416 m (0–1 365 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 7 758 |
• Digtheid | 289/km2 (750/vk. myl) |
Poskode | 13260 |
Skakelkodes | 13022 |
Webwerf | cassis.fr |
Cassis is 'n belangrike toeristebestemming in die département Bouches-du-Rhône (Suid-Frankryk) met 'n oppervlak van 26,86 vierkante kilometer en 7 758 inwoners (2009). Die dorp staan bekend vir sy rotskus met die kenmerkende calanques en sy uitstekende wit en roséwyne. Bekende skilders soos Vincent van Gogh en André Derain het die landskap van Cassis as motief vir hulle kunswerke gekies.