Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Cayenne-strafkolonie

Cayenne-strafkolonie
(Duiwelseiland)
Die Dreyfus-toring op die Pointe des Roches, Kourou.
Die Dreyfus-toring op die Pointe des Roches, Kourou.
Ligging
Land Frans-Guiana
Koördinate 5°17′37″N 52°34′59″W / 5.293611°N 52.583056°W / 5.293611; -52.583056
Geskiedenis
Geopen 1852
Gesluit 1953
Inligting
Status Toe (toeriste-attraksie)
Sekuriteitsklas  Maksimumgevangenis

Die Cayenne-strafkolonie (Frans: Bagne de Cayenne), algemeen bekend as Duiwelseiland (Île du Diable), was in die 19de en 20ste eeu ’n berugte tronk van Frankryk. Dit het verskeie plekke in Frans-Guiana beslaan. Dit is in 1852 geopen en was veral berug daarvoor dat dit in dié tydperk gebruik is vir die opsluiting van Franse politieke gevangenes,[1] van wie die bekendste kaptein Alfred Dreyfus was. Dit was ook bekend vir die ongenaakbare behandeling van misdadigers, wat uit alle dele van die Franse Ryk daarheen verban is. Die stelsel is in 1953 gesluit.

  1. "The Last Prisoner on Devil's Island". 1981. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2008. Besoek op 28 April 2012.{{cite web}}: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link) Uittreksel uit People's Almanac, by "trivia-library.com. Archive.org

Previous Page Next Page