Cinnyris | |
---|---|
![]() | |
'n Purperbandsuikerbekkie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cinnyris Cuvier, 1816
|
Spesies | |
Sien teks |
Cinnyris is 'n genus van sangvoëls wat aan die familie van suikerbekkies (Nectariniidae) behoort.
Hierdie spesies drink hoofsaaklik die nektar van blomme, maar sal ook insekte vreet, veral as hulle hul kleintjies voer. Hulle kan vinnig en direk met hul kort vlerke vlieg. Die meeste spesies kan nektar in vlug neem, maar hulle sit gewoonlik terwyl hulle voed.