Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


DEFA

Die DEFA-kenteken
Die DEFA-rolprent Nackt unter Wölfen, wat in 1962 onder regie van Frank Beyer gemaak is, is op Bruno Apitz se gelyknamige roman gegrond en behandel die anti-fascistiese verset in die konsentrasiekamp Buchenwald

Die Deutsche Film AG, kort DEFA, was die rolprentateljee van die Duitse Demokratiese Republiek. Die ateljee, wat deur die Oos-Duitse staat genasionaliseer is, het sy hoofkwartier in Potsdam-Babelsberg gehad en was sedert die 1950's ook 'n belangrike inhoudverskaffer vir die nuutgestigte DDR-televisieuitsaaidiens Deutscher Fernsehfunk (later Fernsehen der DDR).

Die DEFA het sowat 700 rolprente, 750 animasiefilms asook 2 250 dokumentêre en kortfilms vervaardig. Sowat 8 000 buitelandse rolprente is van Duitse klankbane voorsien.[1]

  1. DEFA-Stiftung.de: DEFA Productions. Besoek op 8 Februarie 2020

Previous Page Next Page






ДЕФА Bulgarian DEFA (film) Czech Deutsche Film-Aktiengesellschaft Danish DEFA German DEFA English Deutsche Film AG Spanish Deutsche Film AG ET DEFA Finnish Deutsche Film AG French Deutsche Film AG Italian

Responsive image

Responsive image