Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


DHL

DHL
DHL kenteken
Tipe Beperkte maatskappy
Gestig 1969 in San Francisco, Kalifornië
Hoofkantoor Bonn, Duitsland
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieKoerier
ProdukteKoerier-spoeddienste
Ekspedisie-dienste
Logistiese dienste
Werknemers315 000
Webwerfdhl.com

DHL is 'n internasionale dogtermaatskappy van die nasionale Duitse posonderneming Deutsche Post DHL. Oorspronklik was DHL 'n koerierdiens vir die versending van pakkette en briewe. Vandag is DHL 'n internasionale logistiekonderneming. Die maatskappy is in 1969 in San Francisco gestig. Die drie letters staan vir die drie familiename van die stigters daarvan: Adrian Dalsey, Larry Hillblom en Robert Lynn.


Previous Page Next Page






دي إتش إل إكسبريس Arabic DHL AST دی‌اچ‌ال AZB DHL BE DHL Bulgarian ডিএইচএল Bengali/Bangla DHL Catalan DHL Czech DHL CV DHL Danish

Responsive image

Responsive image