Dabulamanzi kaMpande | |
---|---|
| |
Geboortedatum | 1839 |
Sterfdatum | 22 September 1886 (46–47 jaar oud) |
Lojaliteit | Zoeloe-koninkryk |
Eenheid | Bevelvoerder van die Undi-korps |
Veldslae/oorloë | Anglo-Zoeloe-oorlog |
Dabulamanzi was 'n beroemde Zoeloe-opperhoof en halfbroer van Cetshwayo. Hy het die aaval in die Anglo-Zoeloe-oorlog gelei tydens die Slag van Rorke's Drift. Hy het later oorgegee en keer terug na Zoeloeland. Hy was egter weer verantwoordelik vir veredere onrus. Hy word in 1886 gearresteer, ontsnap en word doodgeskiet.