Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Daegu

Daegu
대구광역시

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Streek Yeongnam
 Koördinate 35°52′N 128°36′O / 35.867°N 128.600°O / 35.867; 128.600
 Stigting 757
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 499,51 vk km
 Hoogte bo seevlak 106 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2022) 2 366 852
 - Bevolkingsdigtheid 2 730/vk km
 Tydsone UTC+9 (KST)
 Burgemeester Kwon Young-jin
 Amptelike webwerf daegu.go.kr
Daegu in die 18de eeu

Daegu (Koreaans: 대구광역시, [tɛ̝.ɡu], letterlik: "groot heuwel") is die vierde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan en Incheon in die suide van Suid-Korea en is in die suide van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 2 366 852 in 2022 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 1 499,51 km². Daegu is die belangrikste administratiewe, politiese en ekonomiese sentrum in die suide. Dit was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.


Previous Page Next Page






Daegu ACE دايغو Arabic Daegu AST Tequ AZ Daegu BAN Daegu BCL Тэгу BE Тегу Bulgarian দেগু Bengali/Bangla Тэгу BXR

Responsive image

Responsive image