Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Dalmatian

Die Dalmatian is 'n mediumgrootte honderas,[1] bekend vir sy unieke haarkleur van swart- of lewerkolletjies. Hulle is vroeër jare hoofsaaklik gebruik as vervoerhonde. Ten spyte van sy naam, is daar min tot geen bewys dat die ras sy oorsprong het in die historiese omgewing van Dalmasië nie.[1] Deesdae is dit 'n gewilde familietroeteldier en baie entoesiaste skryf hul Dalmatians in vir kennelklubkompetisies.

  1. 1,0 1,1 http://www.thekennelclub.org.uk/services/public/breed/display.aspx?id=4087.

Previous Page Next Page






كلب دلماسي Arabic كلب دلماسى ARZ Dalmatin AZ Далматин Bulgarian Dalmatinac (pas) BS Dàlmata (gos) Catalan Dalmatin Czech Ci Dalmataidd CY Dalmatiner Danish Dalmatiner German

Responsive image

Responsive image