Darkthrone | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Noorweë |
Genres | Black metal, Death Metal, blackened crust |
Jare aktief | 1986–nou |
Etikette | Peaceville, Moonfog |
Assosiasies | Isengard, Neptune Towers |
Darkthrone is 'n black metal-musiekgroep van Kolbotn, Noorweë. Die groep is in 1986 gestig as 'n death metal-musiekgroep met die naam Black Death. In 1991 het die groep begin om black metal-musiek te speel en is saam met Bathory en Celtic Frost een van die toonaangewende groepe in die Noorse blackmetal-toneel geword.