Demensie Ander name Seniliteit 'n Litografie van 'n man met demensie in die 1800's. Spesialiteit Neurologie , psigiatrie Simptome 'n Afname om te dink of onthou of in motivering, emosionele probleme, probleme met taal[ 1] Begin gewoonlik op Geleidelik[ 1] Tydsduur Lang termyn[ 1] Oorsake Alzheimersiekte , bloedvatsiektes en ander[ 1] Diagnostiese metode Kognitiewe toetsing[ 2] Voorkoming Vroeë opvoeding, voorkoming van hoë bloeddruk, obesiteit en rook, sosiale omgang[ 3] Behandeling Steunende versorging[ 1] Frekwensie 55 miljoen (2021)[ 1] Sterftes 2,4 miljoen (2016)[ 4] Mediese waarskuwing
Demensie is 'n steuring wat tot uiting kom as 'n stel verwante simptome, wat gewoonlik plaasvind wanneer die brein deur besering of siektes beskadig word.[ 1] Die simptome behels die progressiewe aantasting van die geheue, denke en gedrag wat iemand se vermoë om te funskioneer en alledaagse take uit te voer nadelig beïnvloed.
↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "Dementia" . www.who.int (in Engels). Besoek op 26 September 2022 .
↑ Creavin ST, Wisniewski S, Noel-Storr AH, et al. (Januarie 2016). "Mini-Mental State Examination (MMSE) for the detection of dementia in clinically unevaluated people aged 65 and over in community and primary care populations" (PDF) . The Cochrane Database of Systematic Reviews . 2016 (1): CD011145. doi :10.1002/14651858.CD011145.pub2 . hdl :1983/00876aeb-2061-43f5-b7e1-938c666030ab . PMID 26760674 .
↑ Livingston G, Huntley J, Sommerlad A, et al. (Augustus 2020). "Dementia prevention, intervention, and care: 2020 report of the Lancet Commission" . Lancet . 396 (10248): 413–446. doi :10.1016/S0140-6736(20)30367-6 . PMC 7392084 . PMID 32738937 .
↑ Nichols E, Szoeke CE, Vollset SE, Abbasi N, Abd-Allah F, Abdela J, et al. (GBD 2016 Dementia Collaborators) (Januarie 2019). "Global, regional, and national burden of Alzheimer's disease and other dementias, 1990–2016: a systematic analysis for the Global Burden of Disease Study 2016" . The Lancet. Neurology . 18 (1): 88–106. doi :10.1016/S1474-4422(18)30403-4 . PMC 6291454 . PMID 30497964 .