Deneb
Deneb in die sterrebeeld Swaan (rooi omsirkel).
Sterrebeeld
Swaan
Bayer-naam
Alpha Cygni
Spektraaltipe
A2 Ia[ 1]
Soort
Superreus
Waarnemingsdata (Epog J2000 )
Regte klimming
20h 41m 25.9s
Deklinasie
+45° 16′ 49″
Skynmagnitude (m)
1,25
Absolute magnitude (M)
−8,38[ 2]
B-V-kleurindeks
0,09[ 3]
U-B-kleurindeks
-0,23[ 3]
Besonderhede
Massa (M☉ )
19 ± 4[ 2]
Radius (R☉ )
203
Ligsterkte (L☉ )
196 000
Temperatuur (K )
8 525
Afstand (ligjaar )
2 600
Eienskappe
Veranderlikheid
Alpha Cygni-veranderlike
Ander name
50 Cyg, Arided, Aridif, Gallina, Arrioph, HR 7924, BD +44°3541, HD 197345, SAO 49941, FK5: 777, HIP 102098
Deneb , of Alpha Cygni , is die helderste ster in die sterrebeeld Swaan (Cygnus) en een van die hoeksterre van die Winterdriehoek . Dit is die 19de helderste ster in die naghemel, met ’n skynbare magnitude van 1,25. Dit is ’n blouwitsuperreus . Deneb se presiese afstand (en dus helderheid) is moeilik om te bepaal, maar dit is tussen 54 000 en 196 000 keer so helder as die Son .
↑ Garrison, R.F. (1993). "Anchor Points for the MK System of Spectral Classification" . Bulletin of the American Astronomical Society . 25 : 1319. Bibcode :1993AAS...183.1710G . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Junie 2019. Besoek op 4 Februarie 2012 .
↑ 2,0 2,1 Schiller, F.; Przybilla, N. (2008). "Quantitative spectroscopy of Deneb". Astronomy & Astrophysics . 479 (3): 849–858. arXiv :0712.0040 . Bibcode :2008A&A...479..849S . doi :10.1051/0004-6361:20078590 .
↑ 3,0 3,1 Ducati, J.R. (2002). "VizieR Online Data Catalog: Catalogue of Stellar Photometry in Johnson's 11-color system". CDS/ADC Collection of Electronic Catalogues . 2237 : 0. Bibcode :2002yCat.2237....0D .