Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Desikkasie

Tekens van uitdroging of desikkasie in modder.

Desikkasie is die toestand van uiterse droogheid of die proses van uiterse uitdroging.

In biologie en ekologie verwys desikkasie na die uitdroging van ’n lewende organisme soos wanneer waterdiere uit die water gehaal, slakke aan sout blootgestel of plante deur die son uitgedroog word. Ekoloë bestudeer dikwels verskeie organismes se vatbaarheid vir desikkasie. In ’n studie deur Erkut et al.[1] is byvoorbeeld bevind Caenorhabditis elegans-larwes is ware anhidrobiote wat uiterse desikkasie kan deurstaan.

  1. Erkut, Cihan (9 Augustus 2011). "Trehalose Renders the Dauer Larva of Caenorhabditis elegans Resistant to Extreme Desiccation". Current Biology. 21 (15): 1331–1336. doi:10.1016/j.cub.2011.06.064. PMID 21782434. Besoek op 5 November 2014.

Previous Page Next Page






تجفف (كيمياء) Arabic Desikasiya AZ Дэсікацыя BE Dessecació Catalan Desikace Czech Desiccation English Desecación Spanish Kuivatamine ET خشک شدن FA Adsorptiokuivaus Finnish

Responsive image

Responsive image