Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Deutschlandlied

Das Lied der Deutschen: Handskrif uit die boedel van Hoffmann
Teks van die Duitse Volkslied (derde vers van die Lied van die Duitsers)
Melodie van die Deutschlandlied
Heinrich Hoffmann von Fallersleben, portret deur Carl Georg Christian Schumacher (1819)

Die Deutschlandlied (Duitslandlied) of Das Lied der Deutschen (Die Lied van die Duitsers) is op 26 Augustus 1841 deur Heinrich Hoffmann von Fallersleben op die destydse Britse eiland Helgoland geskryf. Sy melodie is in 1796/97 deur Joseph Haydn vir die destydse keiser van die Heilige Romeinse Ryk, Frans II, gekomponeer as Gott erhalte Franz den Kaiser. Die derde strofe van die lied is die volkslied van die Federale Republiek Duitsland.


Previous Page Next Page