Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Dinastie

'n Dinastie is 'n reeks heersers van dieselfde familie, gewoonlik in die verband van 'n feodale of monargistiese stelsel, maar dit kom ook soms in 'n republiek voor. Alternatiewe terme vir dinastie is onder meer "huis", "familie" en "clan".

Die langs bestaande dinastie in die wêreld is die keiserlike huis van Japan, andersins bekend as die Yamato-dinastie, wat van 660 v.C. regeer het en sedert 781 v.C. in rekords verskyn.


Previous Page Next Page






Dynastie ALS سلالة حاكمة Arabic Xanədan AZ خاندان AZB Династия BA Dynastie BAR Dinastiya BCL Дынастыя BE Династия Bulgarian Tierniezh BR

Responsive image

Responsive image