Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Doepatta
Die Indiese aktrise Shriya Saran in ’n moderne doepatta wat om die nek gedrapeer is.
’n Doepatta (Hindi: दुपट्टा, Pandjabi: ਦੁਪੱਟਾ/ਚੁੰਨੀ, دوپٹا, Oerdoe: دوپٹا) is ’n lang, veeldoelige serp wat baie Suid-Asiatiese vroue dra en gewoonlik by die res van die kleredrag pas. Dit was oorspronklik ’n simbool van fatsoenlikheid.[1]