Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Dogter
Vier generasies van moeders en hulle dogters, 1931.George W. Bush met sy vrou en hulle dogters.
'n Dogter is 'n vroulike kind (spruit), ongeag ouderdom, en die woord beskryf die verhouding tot die ouers in 'n familie. 'n Dogter kan aangenome of biologies verwant aan die ouers wees. Die manlike is 'n seun.