Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Dominee
'n Dominee (afkorting: ds. of V.D.M.) of predikant is 'n persoon wat 'n protestantsegemeente op geestelike vlak bedien en lei.
Die woord dominee is afgelei van die aanspreekvorm domine vanaf die Latynsedominus wat heer beteken. Dominee is dan ook 'n aanspreektitel, net soos professor die aanspreektitel vir 'n hoogleraar is. Vir die aanduiding van die beroep word die woord 'predikant' gebruik.
Tipiese take wat predikante verrig sluit in:
Lewer preke op Sondae en by ander gewyde geleenthede;