Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Duim

'n Maatband wat in duime uitgemerk is.
'n Man se duim is ongeveer een duim breed.

'n Duim is 'n ou Imperiale lengtemaat. Hoewel dit met die metriese stelsel vervang is, word die duim nog in sekere Engelssprekende lande gebruik. 'n Man se duim is ongeveer een duim breed.

  • 1 duim = 25.4 millimeters
  • 12 duim = 1 Voet = 304.8 millimeters
  • 36 duim = 1 Jaard = 914.4 millimeters
  • 1 meter = omtrent 39.37 duime

Volgens ISO 31-1:1978, was die internationale simbool vir 'n duim "in" (Engels vir "inch") maar hierdie standaard is met ISO 31-1:1992 veroudered. Die simbool ″ (word soms met die ASCII-teken " vervang) is dikwels gebruik.


Previous Page Next Page






Ynce ANG بوصة Arabic Pulgada AST Düymə (ölçü vahidi) AZ دۆیم (اؤلچو بیریمی) AZB Дюйм BA Цаля BE Цаля BE-X-OLD Инч Bulgarian ইঞ্চি Bengali/Bangla

Responsive image

Responsive image