Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


EP

'n "Extended-play" vinielplaat

Die afkorting EP staan vir die Engelse term "extended play" (Afrikaans: verlengde speeltyd). Tans word die term in die musiekbedryf gebruik vir enige opname/CD wat te lank is om 'n enkelspeelplaat ("single") genoem te word maar te kort is om 'n album genoem te word. Die term vind egter sy oorsprong by die ouer grammofoonplate. Die ou enkelspel grammafoonplate het teen 45 opm gedraai en die langspeelplate teen 33 ⅓ opm. Deur die ou enkelspelplate dan teen 33 ⅓ spoed te speel, was dit moontlik om die speeltyd te verleng vandaar die term. Die gebruiklike lengte van 'n EP is so tussen 4 tot 7 nommers.


Previous Page Next Page






أسطوانة مطولة Arabic Minialbom AZ Міні-альбом BE Миниалбум Bulgarian Extended play BS Extended play Catalan تۆماری درێژخایەن CKB Extended play Czech EP Danish Extended Play German

Responsive image

Responsive image