Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Eilandstaat

Onafhanklike eilandstate oor die wêreld (met landgrense in groen en sonder landgrense in blou).

'n Eilandstaat is 'n onafhanklike land, wat uit een eiland, 'n eilandgroep of dele van eilande bestaan en nie deel uitmaak van 'n kontinent nie. Eilandstate verskil daardeur van landgebonde state en kuslande.

Van die tans 193 lidlande van die Verenigde Nasies is 47, ongeveer 1/4, eilandstate.

Die grootste eilandstaat volgens oppervlakte is Indonesië, gevolg deur Madagaskar, Papoea-Nieu-Guinee, Japan, die Filippyne, Nieu-Seeland en die Verenigde Koninkryk.


Previous Page Next Page