Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Emmen

Munisipaliteit:
Emmen


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Koördinate 52°47′N 6°53′O / 52.783°N 6.883°O / 52.783; 6.883
 Stigting 12de eeu
 Provinsie Drenthe
 Oppervlakte:  
 - Totaal 346,29 vk km
 Hoogte bo seevlak 22 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Des. 2010) 109 256
 - Bevolkingsdigtheid 324/vk km


 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat [[{{{klimaat}}}]]
 Gemiddelde temperatuur:  
 - Jaarlikse maksimum {{{makstemp1}}} °C
 - Maksimum Januarie / Julie {{{makstemp2}}} °C
 - Jaarlikse minimum {{{mintemp1}}} °C
 - Minimum Januarie / Julie {{{mintemp2}}} °C
 Gemid. jaarlikse neerslae {{{neerslae}}} mm
 Burgemeester (party) Eric van Oosterhout (PvdA)
 Daaglikse bestuur {{{bestuur}}}
 Amptelike webwerf emmen.nl
 Wikimedia Commons Emmen

Emmen is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 110 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 350 km². Die stad Emmen het sowat 57 000 inwoners (2009).

In Emmen lê die suidelike uitlopers van die Hondsrug, wat loop tot die dorp Klazienaveen. Die hoogste punt van die Hondsrug (Haantjeduin, 26,5 meter) lê by die stad Emmen. In die suidooste lê die veen- en natuurgebied die Bargerveen.

Emmen besit 'n dieretuin (Dierenpark Emmen), 'n opelugmuseum oor Drenthe (Veenpark) en 'n professionele sokkerspan (FC Emmen).


Previous Page Next Page






Emmen ANG إيمين (هولندا) Arabic Emmen AST Эмен (Нідэрланды) BE Emmen (Izelvroioù) BR Emmen Catalan Gemeente Emmen CEB Emmen (Drenthe) German Emmen, Netherlands English Emmen (Nederlando) EO

Responsive image

Responsive image